Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.

With over 800 studies and success stories worldwide, a 94% happiness rating, and a 92% referral rate, our impact is independently verified.

Ruimtelike Oriëntasie: Wat Dit Is en Hoe Om Probleme te Oorkom

Ruimtelike oriëntasie verwys na die vermoë om die verhouding van ‘n voorwerp tot die waarnemer waar te neem. As ‘n...

Maak Jou Kind Só Lief vir Lees en Leer

“Ek haat lees! Ek wil nooit weer in my lewe ‘n boek lees nie!” Dis nie woorde wat ouers wil...

Leerstyle: Toets Jou Kind se Leerstyl Só maar Berei Hom Voor vir die Regte Lewe

Leerstyle word oor die algemeen in drie kategorieë opgedeel: visuele leerders, wat moet sien om te kan leer, ouditiewe leerders,...

Die Rol van Oogspan in die Leesproses

As 'n mens se oë oor 'n gedrukte reël beweeg, beweeg hulle in 'n reeks vinnige sprongetjies wat deur kort...

Die Rol van Werkende Geheue in Lees

Die term werkende geheue is in die 1970’s deur twee navorsers, Baddeley en Hitch saamgestel, en verwys na die vermoë...

Feite Oor Visuele Geheue

Verskeie navorsers het beweer dat soveel as tagtig persent van alle leer deur die oë plaasvind, wat beteken dat visuele...

‘n Swak Geheue Kan Leer Belemmer

Om te kan leer, moet 'n persoon iets wat hy waargeneem het, kan stoor om dit sodoende later weer te...

Aanbieding by CVO-skole: Aspekte i.v.m. Kognitiewe Ontwikkeling

Met die droogte wat in ons land heers, besef ons opnuut die belangrikheid van water. Daarsonder kan mens, dier en...

Kinders en TV-Kyk: Skadelik of Skadeloos?

TV-kyk is ‘n fundamentele deel van baie kinders se lewe; baie kinders doen byna niks anders nie en is elke...

Fantasties-Plasties — Ons Wonderlike Brein

Dis een van die grootste ontdekkings van die 20ste eeu. Ons noem dit neuroplastisiteit — die ontdekking dat die brein...