fbpx

Afrikaans – Leer en Leergereedheid

19

Apr'17

Hulp vir ADHD en Leesprobleme

Navorsing by die Sweedse mediese universiteit Karolinska Institutet het bewys dat oefening van werkende geheue ('working memory') sigbare veranderinge teweegbring in die aantal dopamien reseptors in die menslike brein. Werkende geheue is kritiek vir onder andere...

Read More

23

Mar'17

My Kind Doen Swak op Skool

Ouers met ‘n kind wat op skool sukkel, kan met gevoelens van angs, onsekerheid, frustrasie en skuldgevoelens worstel en wonder dikwels wat hulle verkeerd gedoen het. Die impak op die kind is selfs groter en natuurlik is daar ook finansiële implikasies. Wat maak 'n ouer as jou kind swak presteer op skool?

Read More

22

Mar'17

Ruimtelike Oriëntasie: Wat Dit Is en Hoe Om Probleme te Oorkom

Ruimtelike oriëntasie verwys na die vermoë om die verhouding van ‘n voorwerp tot die waarnemer waar te neem. As ‘n kind ruimtelike oriëntasieprobleme het, sal hy heel waarskynlik die volgende simptome openbaar...

Read More

23

Feb'17

Maak Jou Kind Só Lief vir Lees en Leer

“Ek haat lees! Ek wil nooit weer in my lewe ‘n boek lees nie!” Dis nie woorde wat ouers wil hoor nie, veral nie ouers wat die waarde van lees besef nie. Die kans dat ‘n kind wat sukkel met lees van lees sal hou is klein. Die eerste stap is dus om seker te maak ‘n kind kan goed lees, en ook met begrip....

Read More

18

Oct'16

Leerstyle: Toets Jou Kind se Leerstyl Só maar Berei Hom Voor vir die Regte Lewe

Leerstyle word oor die algemeen in drie kategorieë opgedeel: visuele leerders, wat moet sien om te kan leer, ouditiewe leerders, wat moet hoor om te kan leer, en taktiele of kinestetiese leerders, wat verkies om te leer terwyl hulle doen. Toets jou kind se leerstyl só, maar maak ook seker dat jy hom vir die hier en nou, die regte lewe, voorberei.

Read More

09

Oct'16

Die Rol van Oogspan in die Leesproses

As 'n mens se oë oor 'n gedrukte reël beweeg, beweeg hulle in 'n reeks vinnige sprongetjies wat deur kort pousetjies onderbreek word. Die spronge en die pouses volg mekaar so vinnig op dat 'n mens heeltemal onbewus is van hulle en daarom glo die meeste mense dat hulle oë egalig oor die bladsy beweeg terwyl hulle lees....

Read More

08

Oct'16

Die Rol van Werkende Geheue in Lees

Die term werkende geheue is in die 1970’s deur twee navorsers, Baddeley en Hitch saamgestel, en verwys na die vermoë om tydelik sekere feite of gedagtes in die geheue te hou terwyl ‘n probleem opgelos word of ‘n taak verrig word...

Read More

07

Oct'16

Feite Oor Visuele Geheue

Verskeie navorsers het beweer dat soveel as tagtig persent van alle leer deur die oë plaasvind, wat beteken dat visuele geheue 'n beslissende aspek van leer vorm. Visuele geheue is die vermoë om visuele waarnemings te stoor en later, as die oorspronklike waarneming nie langer sigbaar is nie, weer te herroep. Hier is paar feite oor visuele geheue...

Read More

04

Oct'16

‘n Swak Geheue Kan Leer Belemmer

Om te kan leer, moet 'n persoon iets wat hy waargeneem het, kan stoor om dit sodoende later weer te kan herroep. Die mens se vermoë om te kan memoriseer of onthou, maak leer dus moontlik....

Read More

30

Sep'16

Aanbieding by CVO-skole: Aspekte i.v.m. Kognitiewe Ontwikkeling

Met die droogte wat in ons land heers, besef ons opnuut die belangrikheid van water. Daarsonder kan mens, dier en plant nie oorleef nie. Ons kan saad in die grond sit, dit die beste kunsmis en bemesting gee, maar as dit nie reën nie, sal die saad nie ontkiem nie. Kinders se breinfunksies – hulle vermoë om te prosesseer, redeneer en kennis te verwerf – is net soos die saad...

Read More
Skip to toolbar