Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.

With over 800 studies and success stories worldwide, a 94% happiness rating, and a 92% referral rate, our impact is independently verified.

Disleksie: Kenmerke, Simptome, Oorsake en Hulp

Wat is disleksie? Lees meer oor die kenmerke, simptome en oorsake van disleksie, die rol van kognitiewe vaardighede en hoe...

20 Feite Wat Jy Moet Weet Oor Disleksie

Om letters om te ruil, die volgorde van letters in 'n woord te vergeet of om soms van regs na...

Wat Veroorsaak Leesprobleme?

Leesprobleme ontstaan dikwels wanneer kinders nie die nodige grondvaardighede bemeester het nie. Ontdek hoe lees as ’n laagsgewyse proses werk...

Keer Disleksie Só

Het jy geweet sommige kenners reken tussen 10 en 20 persent van alle skoolgaande kinders het disleksie? Die woord disleksie...

Waarom Sommige Kinders Vlot Lees Maar Sonder Begrip

Waarom lees sommige kinders vlot, maar verstaan nie wat hulle lees nie? Ontdek hoe woordeskat, geheue en logiese denke leesbegrip...

Ouers Moet Op Hoogte Bly Oor Disleksie

Oktober is internasionale Disleksiebewusmakingsmaand en dan poog eensgesinde organisasies om saam te snoer deur kennis en hulpbronne oor disleksie met...

Disleksie — Artikel in Vrouekeur

Wat het Richard Branson en Tom Cruise in gemeen? Hulle is albei met disleksie gediagnoseer en het nogtans uitgestyg. Die...

Leesprobleme: Van Oorsaak tot Oplossing

Lees verteenwoordig ’n kode-stelsel: die alfabetiese stelsel. ‘n Groot aantal kinders is daartoe in staat om dié kode na ’n...

Van Kind met Disleksie tot Meestersgraad (MSc)

Om behoorlik te kan lees is 'n voorvereiste vir leersukses op skool, en uiteindelik ook ‘n belangrike bepaler van ‘n...

Video: Só Word Disleksie Oorkom

Maddie sal nooit kan lees nie, het professioneles voorspel. Mense wat haar geëvalueer het, het gesê hulle het nog nooit...