40+ Years of Proven Success

With over 800 studies and success stories worldwide, a 94% happiness rating, and a 92% referral rate, our impact is independently verified.

Lees Vir Sommiges ‘n Nagmerrie

Vir talle boekwurms is ‘n koue wintersdag en warm koppie sop sinoniem met die lees van ‘n tydskrif of goeie...

Disleksie: Raad aan Ouers

LEES en leer is dié twee dinge waarop 'n kind se sukses in sy skoolloopbaan geskoei word. Eers leer hy...

Disleksie ‘Nie ‘n Biologiese Probleem’

DISLEKSIE is 'n gebrek aan leerervaring en is nie 'n biologiese probleem wat met medisyne behandel kan word nie, sê...

Disleksieprobleme Kry Hier Unieke Aandag. Beproefde Program Toegepas

Leergestremde kinders is nie dom nie. Die term leergestrem beteken daar is 'n wanverhouding tussen die werklike en die verwagte...

Leerprogram Verander Duisende se Lewens

'N LEERPROGRAM wat deur 'n opvoedkundige van Pretoria ontwerp is, het sedert sy ontstaan in die jare tagtig die lewens...

Sentrum Maak Deurbraak met Leesprobleme. Kursus Bring Groot Verbetering

TWEE weke in die Julie-vakansie het 'n groot verskil gemaak in die lewe van Gerhard Niemand (10) van Pretoria. 'n...

Kursus Wys Dit Werk!

Nie net kan Werner Louw (16) nou 163 woorde per minuut lees teenoor die 107 woorde wat hy in Maart...

Disleksie: Nie Genoeg Opvoeding

ONVOLDOENDE opvoeding en onderrig is die oorsaak van disleksie en nie 'n wanfunksie in die brein nie, sê dr. Jan...