Hierdie artikel het verskyn in die Bosveld Review op 27 November 2015 (klik om te vergroot):
Edublox is voorlopers in kognitiewe ontwikkeling met 25 lees- en leerklinieke regoor Suidelike-Afrika. Edublox bied multisensoriese kognitiewe opleiding aan, gemik daarop om die fundamentele vaardighede van lees, spel en Wiskunde te ontwikkel en te outomatiseer. Besoek www.edublox.co.za.
0 Responses on Kyk Só Na Jou Kind Se Rapport; Pluk die Vrugte in 2016"