Disleksie — Artikel in Huisgenoot Leefstyl

Hierdie artikel het verskyn in Huisgenoot Leefstyl op 21 Januarie 2016:disleksie-01


disleksie-02

Edublox is voorlopers in kognitiewe ontwikkeling met 25 lees- en leerklinieke regoor Suidelike-Afrika. Edublox bied multisensoriese kognitiewe opleiding aan, gemik daarop om die fundamentele vaardighede van lees, spel en Wiskunde te ontwikkel en te outomatiseer. Besoek www.edublox.co.za.

January 21, 2016

1 Responses on Disleksie — Artikel in Huisgenoot Leefstyl"

  1. loretha kunz says:

    Goeie More

    Ek het die artikel in die Huisgenoor gesien en was so bly daar is mense wat omgee.

    Ek het n 18 jarige dogter met disleksie sy het net std 4 gemaak en sit nou al 3 jaar by die huis.

    Ek het haar by sielkundige gehad en met die wat sy by die huis sit het die brein verswak. Ek is in n toestand want niemand is bereid om my kind n kans te gee in die lewe nie.

    So ek smeek iemand daar buite wat dalk vir my advise kan gee of programme wat ek haar kan mee help.

    GROOT GROOT ASB EK IS RAADOP EK WOON IN CRADOCK OOS KAAP EN HIER IS GEEN HULP NIE.

    GROETE

    LORETHA

Leave a Message

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Skip to toolbar