An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

Ons as ouers het ‘n geruime tyd agtergekom Louis het ‘n spel- asook ‘n leesprobleem. Die onderwysers het gesê, “Ag dit sal nog regkom, ons moet nie daaroor bekommer nie.” Sy konsentrasie het ook in die hoër standerds ‘n probleem geword. Begin 1991 met die eerste oueraand het die St. 5 onderwyseres my meegedeel dat Louis baie swak lees, en as gevolg daarvan spel hy verkeerd en verloor baie punte. Daarom het ons tot groot dank en groot vordering hierdie Audiblox gekry.
Daar het in hierdie ses maande ‘n baie goeie verbetering in Louis se Afrikaans, spel en lees ingetree. Die onderwyseres het glad nie geweet van Audiblox nie en aangeheg vind u die Oktober-rapport en is daar reeds ‘n verbetering oor die algemeen in Louis se werk te bespeur. Hierdie agterlosige foute is al van St. 2 ‘n probleem, wat wel nou ook verbeter het. Aangeheg vind u ook die Desember-rapport waarvan daar ook melding gemaak word in die verbetering van sy Afrikaans. ‘n Baie goeie rapport vir ons, met Louis wat hoërskool toe gaan asook koshuis toe, sal ons vyf lesse elke naweek moet doen. Met die prysuitdeling het ek die onderwyser spesifiek gaan vra oor Louis se lees en daarmee was sy ook baie tevrede.
Ons dink Wiskunde het ook nog baie ruimte vir verbetering, asook Engels. Daar is nog ontsettend baie ruimte vir verbetering, maar vir net ses maande dink ons dit was absoluut die moeite werd om hierdie Audiblox-program te volg.
Mev R van Niekerk
Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.