Abigail en Caitlyn se Lees en Wiskunde Verbeter Merkwaardig

Abigail se lees het merkwaardig verbeter, asook haar wiskunde sowel as die ander vakke: Wiskunde: 1ste kwartaal = 44%, 2de kwartaal = 55%, 3de kwartaal = 70%. Caitlyn se lees het baie verbeter en haar wiskunde is bo verwagting goed! Wiskunde: 1ste kwartaal = 20%, 2de kwartaal = 47%, 3de kwartaal = 62%.

Abigail Joubert, Graad 4

  • Gediagnoseer met disleksie.
  • Leer was nie op standard vir haar graad/ouderdom nie.

Begin met Edublox-klasse in Februarie 2016.

  • Abigail se lees het merkwaardig verbeter, asook haar wiskunde sowel as die ander vakke.
  • Wiskunde:
    1ste kwartaal = 44%
    2de kwartaal = 55%
    3de kwartaal = 70%

Abigail se kwartaal 1 en kwartaal 3 rapport:

abigail-rapport


Caitlyn Joubert, Graad 4

  • Gediagnoseer met disleksie
  • Leer was onder-gemiddeld vir haar graad/ouderdom en ‘n groot bekommernis vir ouers en skool.

Begin met Edublox-klasse in Februarie 2016.

  • Caitlyn se lees het baie verbeter en haar wiskunde is bo verwagting goed!
  • Wiskunde:
    1ste kwartaal = 20%
    2de kwartaal = 47%
    3de kwartaal = 62%

Caitlyn se kwartaal 1 en kwartaal 3 rapport:

caitlyn-rapporte-2

Amelia Joubert

Empower Your Child

Reading, Maths & learning made easy

Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.