Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.

With over 800 studies and success stories worldwide, a 94% happiness rating, and a 92% referral rate, our impact is independently verified.

Die Brein is Plasties. En Dis Goeie Nuus

Jou seun het dalk disleksie, jou dogter dalk ADHD. Tot onlangs is dié probleme as verdoemend beskou, maar gelukkig is...

Waarom die Klankmetode Somtyds Misluk

Vanweë die kompleksiteit van die geskrewe woord woed daar reeds meer as ‘n eeu ‘n debat oor die gebruik, al...

Luister en Onthou. Hoekom Ouditiewe Geheue Belangrik Is

Ouditiewe geheue behels die vermoë om inligting, wat mondeling aangebied word, in te neem, te verwerk, in die geheue te...

Tegnologie Kan Nie Leerprobleme Oplos Nie

Namate tegnologie ’n toenemende element van ons daaglikse lewens word, sal opvoedkundige spesialiste bymekaar kom en bespreek hoe om dit...

Ses Maniere om Jou Verstandsvermoë te Verbeter

Net soos wat gereelde liggaamsoefening jou liggaam lenig en gesond kan hou, kan gereelde verstandsoefening help om jou brein en...

Wiskunde-Probleme ‘n Werklikheid

Wanneer daar van leerprobleme gepraat word, neem baie mense aan dat ons na leesprobleme verwys. Mens hoor dit gereeld: “n...

Skool Hoef Nie ‘n Nagmerrie Te Wees Nie

Dom, stupid. Dis verseker die mees afskuwelike woorde denkbaar en behoort as vloekwoorde verklaar te word. Tog is dit hoe...

Kinders Kan Hulle Konsentrasie in Net Vyftien Ure Verbeter

Baie kinders vind dit moeilik om te konsentreer en sukkel gevolglik om te leer of eksamens af te lê. Volgens...

Hulp vir Probleme met Wiskunde

Die onrusbarend-lae Wiskunde-uitslae op hoërskoolvlak is rede tot kommer: die gemiddelde persentasie van Graad 9-leerders wat die 2014 Jaarlikse Nasionale...

Beter Konsentrasie Na Net 5 Dae — Suid-Afrikaanse Navorsing In Singapoer

Die resultate van die studie toon verbeterde konsentrasie, of anders gestel, verbeterde gefokusde aandag, na net vyf dae. Gefokusde aandag...