An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

More Susan
As Aidan se mamma is ek so bly dat ons deur sy juffrou by jou uitgekom het.
Sy onderwyseres het my een middag ingeroep om met groot vreugde vir my die verskil tussen sy rapporte te wys (waarvan jy reeds ‘n kopie het). Sy is waarlik ‘n wonderlike vrou wat bereid is om met my kind te werk. Sy sien sy potensiaal en in plaas van die pilletjie opsie het sy ons na Edublox verwys. Daarvoor sal ek ewig dankbaar wees want hy het groot verbetering getoon.
Edublox het nie net sy vordering op skool en konsentrasie verbeter nie, maar sy gemoedstoestand in die algemeen. Ek kan hom kom aflaai waar hy somtyds so bietjie stil is, maar wanneer ek hom kom haal is hy sommer huppelend van vreugde. My kind is net in die algemeen ‘n baie meer vreugdevolle seuntjie en geen mamma kan vir meer as dit vra nie!
Ek het in die kort tydjie wat ons by Edublox betokke is, al vir heelwat ouers van jou vertel want ek is so opgewonde oor die vordering in Aidan! Hoe kan ‘n mens nie sulke wonderlike nuus deel nie? Ek sien daar is nou al ‘n hele paar ander kindertjies van ons skool wat voordeel trek uit hierdie fantastiese program.
Baie dankie Susan!
Groete
Lardine









Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.