An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

Ons het gesprekke met Lila se Graad 2 juffrou gehad en besef dat Lila soveel potensiaal het om soveel beter punte op skool te behaal. Haar lees was ook nie op standaard nie.
Ons het natuurlik geen idee gehad hoe ons die potensiaal gaan ontwikkel nie en het by Edublox gaan aanklop. Karen Langenhoven het ‘n assessering met Lila gedoen en ons kon duidelik op die verslag sien waar die areas is waarmee Lila sukkel en waar hulle haar kan help om te verbeter. Ons paadjie met Edublox het Oktober 2017 begin.
Soos die gesegde lui, ‘the proof is in the pudding’ en in twee maande het ons reeds ‘n verskil in punte gesien:

Sy is in Graad 3 in een van die vinnigste leesgroepies in haar klas ingedeel en ek kon sien wanneer ons huiswerk doen dat haar ouditiewe geheue ook verbeter het.
Lila se lees en spel kan nog verbeter en ons glo met die hulp van Edublox sal sy dit ook nog baie verbeter.
Liza Koen

| Vaardigheid | Eerste Assessering | 6 Maande | 12 Maande |
| Ouditiewe geheue | 44% | 58% | 79% |
| Visuele geheue | 72% | 76% | 76% |
| Oogspan | 21% | 50% | 75% |
| Logiese denke | 50% | 66% | 88% |
| Leesspoed | 39 woorde per minuut | 48 woorde per minuut | 61 woorde per minuut |
Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.