Van Teruggetrokke tot Vol Selfvertroue en Selfversekerd

Kaylinn was ‘n baie teruggetrokke kind gewees toe sy aan die begin van die jaar begin het by Edublox. Nou is sy vol selfvertroue en selfversekerd. Sy twyfel nie meer so baie in haarself nie en haar lees het van ‘n 5/10 (Nov 2015) na ‘n 5/7 (Jun 2016) gegaan. Juffrou het twee weke terug gesê haar lees is nou ‘n 7/7!

Kaylinn se moeder skryf:

Aan wie dit mag aangaan.

Kaylinn was ‘n baie teruggetrokke kind gewees toe sy aan die begin van die jaar begin het by Edublox.

Nou is sy vol selfvertroue en selfversekerd. Sy twyfel nie meer so baie in haarself nie en haar lees het van ‘n 5/10 (Nov 2015) na ‘n 5/7 (Jun 2016) gegaan. Juffrou het twee weke terug gesê haar lees is nou ‘n 7/7!

Groete

Jacqueline Bekker
16 Oktober 2016


Kaylinn se onderwyseres skryf:

Kaylinn has continued to make steady progress as a result of your programme. Her languages, Afrikaans and English have improved in quality and appropriate time management. Her numeracy has made upward progress but has yet to reach a good, independent level of attainment. In addition, Kaylinn’s self-confidence and sense of independence is much improved and will hold her in good standing for Grade 4 next year.

Regards

Reta Pelcher
October 2016


Kaylinn se skoolrapport, vierde kwartaal 2015: 

KODERING
9-10  Uitmuntende prestasie
8  Goeie prestasie
6-7 Voldoende prestasie
4-5   Gedeeltelike prestasie
1-3   Ontoereikende prestasie

Kaylinn se skoolrapport, twee kwartale later: 

KODERING
7   Uitmuntende prestasie
6   Meriete prestasie
5 Substansiële prestasie
4   Bevredigende prestasie
3   Gemiddelde prestasie
2   Elementêre prestasie
1   Nie bereik nie

Empower Your Child

Reading, Maths & learning made easy

Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.