An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

Ilhaam, ‘n Graad 5-leerder, het in April 2015 by Edublox begin. Haar gemiddeld aan die einde van die jaar was 48,5% (sien rapport hieronder), en sy kon slegs 32 woorde per minuut lees.
Aan die einde van die tweede kwartaal is haar gemiddeld 43%…
Maar dan begin die Edublox-klasse resultate op te lewer en Ilhaam se gemiddeld styg tot 63,6% ― ‘n volle 20,6% meer as die tweede kwartaal! Haar lees het ook verbeter tot 53 woorde per minuut.
From: Raihaana Jacobs [mailto:raihaana@telkom…]
Sent: 05/10/2015 01:29
To: louna <louna@edublox.com>
Subject: RE: Klasse
Importance: High
Hallo Louna
Hoop dit gaan goed.
Hierdie trotse mamma sê met trane in haar oë, baie baie dankie vir al julle hulp.
Ons is in die wolke oor Ilhaam se vordering in die skool.
Kyk so bietjie na die aangehegde rapport.
Groete
Raihaana Jacobs
Hillcomp Electronics
Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.