An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

Aan Edublox Wesrand
Kwartaal een van Graad 1 het Juandré se Juffrou ons laat weet dat Juandré sukkel met sy konsentrasie, werkstempo en taakvoltooiing. Dit was hartverskeurend om dit te hoor. Ek het toe dadelik hulp begin soek en deur die internet Edublox ontdek.
Juandré was in April geassesseer deur Monique en het toe Saterdae met sy eerste klasse begin. Ons het ook besluit dat Juandré die een-op-een intensiewe kursus vir 2 weke doen. Ons as ouers is nie vir een dag spyt daaroor nie. Baie dankie aan Juffrou Monique en Madelein vir julle hulp tydens die 2 weke; julle sal altyd ‘n spesiale plekkie in Juandré se hart hê.
Juandré se selfvertroue het so verbeter en hy wil nou elke aand self die Kinderbybel lees. Ons is so trots op Juandré, en kan regtig sien die klasse maak ‘n verskil, en hy het ook meer vertroue in homself en sy klaswerk. Dit is nie vir hom ‘n straf om Edublox te doen nie maar eerder ‘n uitdaging en dan kan ons sien hoe trots hy is as hy net beter en beter vaar.
Baie baie dankie aan elke onderwyser by Edublox Wesrand. Julle is absoluut “amazing”…. Baie dankie aan die verskil wat julle in ons lewens maak.
Aangeheg is Juandré se rapporte van die 2de kwartaal en die 3de kwartaal en “WOW” wat ‘n groot verskil. Ek wou op en af spring toe ons dit sien. Weereens baie dankie.
Groete
Amanda en Corrie Gonzales




Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.