Gevallestudie: Onder die Top Tien van Sy Klas

Jamie se leesspoed aan die begin van die jaar was 60 woorde per minuut (die maksimum is ongeveer 100 woorde per minuut). Hy lees nou 81 woorde per minuut. Akademies gaan dit goed met Jamie ― hy is nou onder die top tien van sy klas.

Boy Jamie woon Edublox-klasse by vanaf Januarie 2015. Hy het aanvanklik slegs een Edublox-klas per week bygewoon, maar vanaf Julie woon hy ook Mathblox-klasse by.

Jamie se leesspoed aan die begin van die jaar was 60 woorde per minuut (die maksimum is ongeveer 100 woorde per minuut). Hy lees nou 81 woorde per minuut.

Akademies gaan dit goed met Jamie ― hy is nou onder die top tien van sy klas.

Ingedien deur Louna Spies
Franchisee, Edublox Paarl


‘n Fantastiese derde-kwartaal rapport:

 

Jamie

Note on Jamie’s photo: A stock photo was used.

 

Empower Your Child

Reading, Maths & learning made easy

Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.