An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

“Juhan het in Mei 2017 met Edublox klasse begin nadat die onderwysers baie bekommerd was oor sy vordering. Sy lees, spelling en wiskunde was ver onder standaard en hy het ook baie gesukkel om te konsentreer. Hy het baie stadig gewerk en het gesukkel om sy opdragte klaar te maak. Hy het ook baie gedagdroom. Ons was regtig baie baie bekommerd en het hom ingeskryf by Edublox.”
Sy gemiddeld is 59%…

“Juhan het 2 keer ‘n week Edublox klasse bygewoon en ons kon al ‘n geweldige verbetering aan die einde van die derde kwartaal sien. Sy gemiddeld het gestyg van 59% na 71%. Aan die einde van Graad 1 was Juhan se gemiddeld 87%.
“Juhan is tans in Graad 2. Hy konsentreer baie beter en sy punte is uitstekend. Juhan se skrif, spelling, wiskunde en lees is bogemiddeld. Sy punte en selfvertroue het geweldig verbeter. Baie dankie vir Marina vir haar toegewydheid.”
77% gemiddeld vir Kwartaal 1 en 87% vir Kwartaal 2!


Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.