An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.
From: Cathy Marais [mailto:cathy@citi….]
Sent: 27 July 2012 10:16 AM
To: monique@edublox.com
Subject: Charl Marais Verslag
Hi Monique,
Hiermee aangeheg Charl se rapport vir die tweede kwartaal. Die eerste kwartaal se Afrikaans en Engels was nie so goed nie, want Charl het eers in Maart begin met die klasse.
Jong my kind het uitgeblink verlede kwartaal, sy Afrikaans en Engels het so pragtig gestyg.
Afrikaans 1ste kwartaal 42%; 2de kwartaal 71%.
Engels 1ste kwartaal 47%; 2de kwartaal 66%.
Ek is so trots op hom, ek kan regtig sien die klasse maak ‘n verskil en hy het ook meer vertroue in homself. Hy geniet nog steeds die klasse en ek het nog nie probleme gehad dat hy nie wou gaan of so iets nie. So ek is regtig baie bly om te sien die verbetering en ook sy houding teenoor sy skoolwerk is positief. Altwee die juffrouens is baie trots op hom, net soos sy mamma.
Ek is so bly ek het by julle uitgekom, baie dankie!! Dankie aan al die onderwysers ook!!
Regards
Cathy Marais

Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.