NJ se Gemiddeld Verbeter van 49% tot 68%! WOW!

NJ het ‘n lees- en leerprobleem gehad. Hy het soos julle kan sien op sy verslag, kwartaal 1 en 2 gedruip. Sy kwartaal 3 rapport is baie beter: Afrikaans van 42% na 70%, Engels van 39% na 61%, Nat.wet en Tegnologie van 48% na 74%, Sosiale Wetenskap van 42% na 64%, sy gemiddeld van 49% na 68%.
nj
NJ

NJ het ‘n lees- en leerprobleem gehad. Hy het soos julle kan sien op sy verslag, kwartaal 1 en 2 gedruip.

Sy kwartaal 3 rapport is baie beter:
Afrikaans van 42% na 70%
Engels van 39% na 61%
Nat.wet en Tegnologie van 48% na 74%
Sosiale Wetenskap van 42% na 64%
Sy gemiddeld van 49% na 68%.

Hy leer en lees al makliker.

NJ sukkel nog om Engels te lees.

Vanessa Hudson


NJ se rapport:

nj-report

Empower Your Child

Reading, Maths & learning made easy

Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.