An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

Toe Cayla begin het met Edublox was sy pas van ‘n Engelse skool na ‘n Afrikaanse skool geskuif. Haar lees was nie op standaard nie en sy het slegs letters geklank. Dit het egter sommer gou begin verbeter namate die vertroue gegroei het.
Dit was vir Cayla baie moeilik om aanvanklik sinne te bou met woorde wat gegee is, selfs om ‘n woord te maak as slegs ‘n letter gegee is. By Edublox het sy geleentheid gekry om buite die skool sonder spanning te groei en ontwikkel.
Cayla is nou baie gelukkig en geniet lees vreeslik. Aan die einde van Graad 2 het sy 82 woorde per minuut gelees met baie goeie begrip van die inhoud. Cayla se Wiskunde is goed en sy onthou haar woordbou toetse baie goed. Sy skryf nou oulike kreatiewe stories met gemak, en selfvertroue.
Baie dankie aan al die personeel van Edublox vir die geduld en rustigheid waarmee julle vir Cayla gehelp het om op ‘n gemaklike plek in haar skoolwerk te kom. Dit is ‘n wonderlike vertroosting vir enige ouer as jou kind gemaklik in die skool kan groei, maar dit is slegs moontlik wanneer al die boustene in plek is. Dit is daar waar Edublox help om die ding waarvoor ouers nie opgelei is nie vir ons in plek te sit.
Groot waardering en dankbaarheid aan Edublox.
Ronica Smit
Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.