An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

From: Neels van Rensburg [mailto:neels@high….]
Sent: 23 August 2012 01:43 PM
Subject: RE: Edublox
Aan Edublox Wesrand
My seun Gustav het probleme ondervind met lees en veral “b” en “d” verwarring. Sy werkspas was ook baie stadiger as sy klasmaats omdat hy baie graag alles wou reg he, en daarom was hy angstig om met sy werk te begin. Jare gelede het ‘n familielid se seun (nou ‘n suksesvolle sakeman) dieselfde probleme ondervind en nadat hy Edublox gedoen het, het skool vir hom baie aangenamer geword. Gelukkig het Edublox toe net ‘n Wes Rand tak oopgemaak en ek en my seun was daar.
Soos alle goeie dinge was dit nie juis baie lekker om mee te begin nie maar later was dit ‘n plesier om te gaan. Gustav en sy Pa het die b en d oor en oor geoefen. Hy het dadelik ‘n gevoel van sukses beleef in die Edublox klas en was baie trots op homself. Sy klaswerk het ook stelselmatig begin verbeter. Gustav lees nou fantasties en sy klasjuffrou kan die verbetering skaars glo. Sy werkspas het baie verbeter omdat hy meer vertroue in homself gehad het. Hierdie kwartaal se rapport was ongelooflik en sy verbetering was hartsverblydend.
Baie dankie aan Monique en al die Edublox personeel.
Karen van Rensburg

Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.