Nou Een van die Sterkste Kinders in die Klas

Die onderwyseres was baie bekommerd en het gewonder of sy nie in ‘n spesiale klas hoort nie... Sy het nie net by die ander in haar klas bygekom nie, maar verbygegaan en is een van die sterkste kinders in die klas.

Feedback.3185717_stdVoor Natasha met die Audiblox-program begin het, was haar konsentrasievermoë baie kort. Sy het gesukkel met lees en spelling. Haar wiskundige vermoë was beperk. Sy het veral gesukkel met die “nuwe wiskunde”, omdat sy glad nie kon redeneer nie. Die onderwyseres was baie bekommerd en het gewonder of sy nie in ‘n spesiale klas hoort nie.

Nou lees en spel sy vlot. Haar wiskunde het ook baie verbeter en sy kan goed redeneer en die “nuwe wiskunde” uitwerk. Haar konsentrasie het verdubbel. Sy het nie net by die ander in haar klas bygekom nie, maar verbygegaan en is een van die sterkste kinders in die klas.

V M Schreuder
Moeder

Empower Your Child

Reading, Maths & learning made easy

Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.