An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

Michael het gesukkel om by die klas by te hou. Wanneer huiswerk gedoen moes word was dit ‘n lang en uitgerekte proses. Hy het gesukkel om moeilike woorde te lees en ook om te verstaan, en het dit ook moeilik gevind om inligting te onthou.
Wanneer Michael vir die eksamen moes voorberei kon hy net kort tye konsentreer om te leer. As hy feite of definisies moes leer het hy gesukkel om sinne in volgorde te onthou, wat dan daartoe gelei het dat hy moed opgegee het, en dan glad nie verder wou leer nie. Hy het dus geen of baie min uithouvermoë gehad. Hy het ook gesukkel om die vraag met die antwoord te assosieer wat dit moeilik gemaak het om die korrekte inligting aan die vrae te koppel.
Nou is Michael geneig om beter inligting te verwerk en te onthou, hy het meer belangstelling in ‘n onderwerp of vak, en kan hy vinniger leer en langer tye konsentreer.
Michael se lees het baie verbeter en nou begin hy om moeiliker woorde beter te verstaan. Sy spelling van meer gevorderde woorde het verbeter en sy skrif is baie meer leesbaar.
MM Moolman
12 Januarie 2011
Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.