
An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.
Hierdie blokkiesraaisel sal jou kind help om speel-speel sy kennis van meervoude en verkleinwoorde te toets en te verbreed. Klik op die blokkiesraaisel om dit te vergroot en/of te druk:
AF:
1. Groot slang, klein ———- (10)
3. Gesin se meervoud
5. Graf se verkleining (7)
6. Boor se meervoud (4)
7. As se verkleining (5)
9. Ogie se meervoud (5)
12. Akkedis se meervoud (9)
13. Rak se meervoud (5)
14. Sy klere was die — modder (3)
15. Been se verkleining (8)
17. Roos se verkleining (5)
19. Eeu se meervoud (4)
22. Baal se meervoud (4)
23. Naat se meervoud (4)
25. Ons staan in —
wanneer die skoolklok lui (3)
26. Hulle klim graag bome (3)
28. Pasop, hulle steek seer (3)
30. Oog se meervoud (2)
31. Soom se meervoud (4)
36. Erf se verkleining (5)
37. Prei se meervoud (5)
DWARS:
1. Groot skaap, klein —— (6)
2. Som se meervoud (5)
4. Engel se meervoud (6)
6. Vee die vloer met die klein enetjie (8)
8. Saag se verkleining (5)
10. Kinkel se meervoud (7)
11. Bok se meervoud (5)
16. Bus se meervoud (5)
17. Rower se meervoud (6)
18. Pak die klein enetjie vir oorslaap (6)
20. Eier se meervoud (5)
21. Koning van die oerwoud se meervoud (5)
22. Been se meervoud (4)
24. Saad se meervoud (4)
27. Peer se meervoud (4)
29. Ma se suster se seun (verkleining) (5)
32. Daar is 4 van hulle op die stoof (5)
33. Geheim se meervoud (7)
34. Groep se verkleining (7)
ROL NA ONDER VIR DIE ANTWOORDE:
X
X
X
X
ANTWOORDE:
AF:
1. slangetjie 3. gesinne 5. graffie 6. bore 7. assie 9. ogies 12. akkedisse 13. rakke 14. ene 15. beentjie 17. rosie 19. eeue 22. bale 23. nate 25. rye 26. ape 28. bye 30. oë 31. some 36. erfie 37. preie
DWARS:
1. skapie 2. somme 4. engele 6. besempie 8. sagie 10. kinkels 11. bokke 16. busse 17. rowers 18. tassie 20. eiers 21. leeus 22. bene 24. sade 27. pere 29. nefie 32. plate 33. geheime 34. groepie
We love hearing from our community! Share your thoughts and experiences or ask questions. Your feedback helps us grow and support learners even better. Let’s engage, inspire, and learn together!
Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.
One Response
Thank you so much you mase my homework very easy