
An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.
Kognitiewe vaardighede — konsentrasie, persepsie, geheue en logiese denke — is verstandsvaardighede wat gebruik word in die verwerwing van kennis, en kan beskou word as ‘n kind se gereedskap vir leer.

Navorsing het bewys dat kognitiewe vaardighede ‘n bepalende faktor van ‘n individu se leervermoë is, volgens Oxfordlearning.com dié vaardighede wat “goeie leerders en middelmatige leerders van mekaar skei.” In wese, wanneer kognitiewe vaardighede sterk is, word leer vinnig en maklik. Wanneer kognitiewe vaardighede swak is, word leer ‘n worsteling.
.
.
Honderd en dertig studies het bevind dat 88% van swak lesers beduidend swak presteer in een of meer kognitiewe vaardighede. Onlangse studies ondersteun die idee dat baie kinders met ADHD kognitiewe tekorte het, spesifiek in werkende geheue.
Die goeie nuus is dat kognitiewe swakhede reggestel kan word. Die sleutel is om die spesifieke swakhede te identifiseer, en dan te verbeter deur middel van onderrig en oefening. Dis reg, kognitiewe vaardighede kan verbeter en versterk word.
Edublox Lees- en Leerklinieke spesialiseer in kognitiewe opleiding wat kinders slimmer maak, en hulle help om vinniger te leer en lees. As jy lewenslange opvoedkundige sukses vir jou kind begeer, kontak Edublox sodat ons vir hom of haar die gereedskap vir leer kan gee. Dis ‘n belegging — vir altyd!
We love hearing from our community! Share your thoughts and experiences or ask questions. Your feedback helps us grow and support learners even better. Let’s engage, inspire, and learn together!
Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.