An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

Goeie dag,
In 2016 het ons as ouers besef dat Daniella werklik ‘n leesprobleem het. Sy het op 11-jarige ouderdom nog elke liewe woord geklank terwyl sy lees. En groot woorde was soos ‘n berg vir haar. Sy het wel al bril begin dra in gr.4 vir die letters wat “swem”.
Sy is aanvanklik 6/10/2016 getoets deur Monique by Edublox. Die uitslag was erg, maar het ons gehelp te verstaan hoe sy te midde van ‘n swak punt op gr.3 lees-vlak teen 36 woorde per minuut nog steeds goed kon vaar op skool. Haar ouditiewe geheue was 100%.
Drie jaar se Edublox teen 2x per week is aanbeveel saam met 3 sessies tuis met die Edubrain-program
Wel, Daniella het hierdie jaar elke kwartaal met 5-6% verbeter op haar skool gemiddeld (76; 79; 85). Sy het geskuif van top-20 na top-10 in haar graad. Sy het lief geword vir lees en lees nou meestal sonder om woorde te klank, en lees tot uit haar eie hardop vir haar gr.1 boetie in die aande.
Maar wat my die meeste beïndruk het van die Edublox-program is dat sy altyd uitsien na klas. Sy leef vir erkenning, en daarvan kry sy ook baie vir haar samewerking en vordering in die Edu-klas. Sy bly entoesiasties oor al die aktiwiteite wat aangebied word.
Ek is trots op my Edu-pop.
Mamma Adele

Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.