
Ruan het baie beter gevorder en is meer rustig, konsentreer baie goed en al sy punte het verbeter. Hy skryf baie netjieser en baie leesbaar. Hy is mal oor Edublox en is meer lief vir huiswerk en skool; dit moedig hom aan om dinge in die klas te doen.
Ruan se lees is beter maar hy sukkel nog met veral Engelse lees.
Hanlie Koekemoer
Ruan se skoolrapport wys ‘n duidelike verbetering:
EVALUERINGSKODES 7 Uitmuntende prestasie 80 – 100% 6 Verdienstelike prestasie 70 – 79% 5 Beduidende prestasie 60 – 69% 4 Voldoende prestasie 50 – 59% 3 Matige prestasie 40 – 49% 2 Basiese prestasie 30 – 39% 1 Ontoereikende prestasie 0 – 29%