
An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.
.As woordeskat, lees, ‘n swak werkende geheue of ‘n probleem met logiese denke nie ‘n rol speel nie, kan ‘n gebrek aan oefening natuurlik ook lei tot of bydra tot lae punte. Die geheim is dus oefening, en hoe meer die leerder oefen, hoe makliker sal dit vir hom of haar raak.
Woemaboeke.com verskaf twee belangrike wenke vir die beantwoording van begripstoetse:

Hierdie vyf gratis begripstoetse word verskaf deur Edublox:
We love hearing from our community! Share your thoughts and experiences or ask questions. Your feedback helps us grow and support learners even better. Let’s engage, inspire, and learn together!
Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.
7 Responses
Goeie middag Susan,
Ek het gister se sessie werklik geniet. Baie dankie vir jou inspirerende aanbieding. Jy het my laat dink en ek het sommer weer gaan delf in my boeke.
Ek kan nie die gekleurde pyltjie kaart kry nie. Kan jy dalk weer sê waar ek kan gaan soek asseblief?
Mag jy n wonderlike week ervaar.
Groete
Elize
Hello Elize
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Hier is die skakel na die pyltjiesoefening en -kaart: https://edubloxsa.co.za/pyltjiesoefening-vir-skitter-werkswinkel/ Ons is nog besig om die aanbieding en ander werkskaarte op te laai. Gebruik die soekterm “skitter” om alles te kry.
Mag jy ook jou week geniet.
Groete
Susan
Hierdie aktiwiteite gaan beslis baie help.
Baie dankie.
my dogter van Gr 4 begin die maand met haar eerste klas. sy sukkel met haar Afrikaans en Engels. Ek glo ons het nou na 3 jaar verby is en al die onderwysers haar net op Ritalin wil sit die uitweg gekry om haar by Edublox te kon inskryf. as ek kan sal ek ook ekstra oefeninge met haar wil doen. wat is die pyltjiesoefeninge waarvan Elize praat? as ek daar wil in vra hy my n password?
Hello Vicky, ek glo en vertrou dat jy fantastiese resultate sal behaal. Die pyltjiesoefening was deel van ‘n werkswinkel vir onderwysers.
Groete, Susan
Goeie middag
hierdie begriptoetse help regtig baie met my na klasse wat ek vir graad 3 aanbied.
groete Bianca
Baie dankie vir die begripstoetse. Is daar dalk nog wat ek kan aflaai vir oefeninge?