40+ Years of Proven Success

With over 800 studies and success stories worldwide, a 94% happiness rating, and a 92% referral rate, our impact is independently verified.

Wat Veroorsaak Leesprobleme?

Leesprobleme ontstaan dikwels wanneer kinders nie die nodige grondvaardighede bemeester het nie. Ontdek hoe lees as ’n laagsgewyse proses werk...

Sukkel Jou Kind met Lees en Leer?

Het jou kind die vermoë om akademies uit te blink, maar bereik steeds nie sy volle potensiaal nie? Sukkel jou...

Die Belangrikheid van Lees

Lees is die belangrikste vaardigheid wat ‘n kind op skool moet verwerf, want hy leer om te lees met ‘n...

Leesprobleme: Van Oorsaak tot Oplossing

Lees verteenwoordig ’n kode-stelsel: die alfabetiese stelsel. ‘n Groot aantal kinders is daartoe in staat om dié kode na ’n...

Van Kind met Disleksie tot Meestersgraad (MSc)

Om behoorlik te kan lees is 'n voorvereiste vir leersukses op skool, en uiteindelik ook ‘n belangrike bepaler van ‘n...

Seun Floreer ná Edublox se Hulp

Wiehan Lombard (14), wat voorheen baie gesukkel het om te lees en skryf, het binne twee jaar by Edublox sy...

As Jou Kind Sukkel…

As jou kind nie presteer soos sy moet nie, beteken dit nie sy is dom nie ― sy vind dit...

Sewe Tipes Geheue Is Onontbeerlik in die Leesproses

Die mens se vermoë om te kan onthou, of uit die geheue te herroep, maak leer moontlik. Alhoewel die woord...

Simptome van ‘n Leesprobleem

Leesprobleme kan reggestel word. Die eerste stap is om 'n leesprobleem te identifiseer. ‘n Ouer wat enige van die simptome,...

Só Identifiseer Jy ‘n Leesprobleem (Gratis Vraelys)

Daar’s ‘n gesegde wat lui, “Geluk is nie die afwesigheid van probleme nie, dis die vermoë om hulle te hanteer.”...