40+ Years of Proven Success

With over 800 studies and success stories worldwide, a 94% happiness rating, and a 92% referral rate, our impact is independently verified.

Van Kind met Disleksie tot Meestersgraad (MSc)

Om behoorlik te kan lees is 'n voorvereiste vir leersukses op skool, en uiteindelik ook ‘n belangrike bepaler van ‘n...

Beter Skoolresultate Lei tot Ander Voordele

Joshleen Durand van die Paarl in die Wes-Kaap is nie net besig om haar disleksie en diskalkulie op die ouderdom...

Smoor Leerprobleme Betyds in Kiem

Wanneer ouers nalaat of uitstel om aandag aan ’n kind se leerprobleme te gee, het dit verreikende gevolge. Edublox se...

Edublox Aanlyn Tutor Is Hier!

Wou jy nog altyd jou kind Edublox toe stuur maar daar is nie ’n kliniek naby nie? Of weerhou ander...

‘n Verhaal van Hoop

Lameez Armien van Goodwood, Kaapstad, is ʼn ongelooflik trotse en liefdevolle ma met ʼn verstommende verhaal van hoop om te...

Wiskunde-Probleme ‘n Werklikheid

Wanneer daar van leerprobleme gepraat word, neem baie mense aan dat ons na leesprobleme verwys. Mens hoor dit gereeld: “n...

Hoe om Jou Letters in Gelid te Kry: Navorser Ontwerp Program vir Disleksielyers

'n Leermetode wat oor die afgelope dertig jaar deur 'n Suid-Afrikaanse opvoedkundige navorser ontwikkel is, is deesdae besig om wêreldwyd...

Kleurblokkies Verbeter Leesprobleme Speel-Speel

OOIT gedink gekleurde blokkies, inkleurpotlode, letters en werkkaarte kan die lewe van derduisende kinders en volwassenes wêreldwyd verbeter? Dít is...

Leerprogram Verander Duisende se Lewens

'N LEERPROGRAM wat deur 'n opvoedkundige van Pretoria ontwerp is, het sedert sy ontstaan in die jare tagtig die lewens...

Gestremde (10) Leer Binne 60 Dae Lees, Skryf

''MAMMA, hoekom kan ek nie lees nie?'' wou Sonja Conradie (10) weet nadat sy haar jonger sussie, Marna (9), hoor...