Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.

With over 800 studies and success stories worldwide, a 94% happiness rating, and a 92% referral rate, our impact is independently verified.

Verbeter Só Jou Kind Se Langtermyngeheue

Alhoewel die woord ‘geheue’ ’n “alles-of-niks”-proses veronderstel, is dit duidelik dat daar verskillende tipes geheue is, elk tot ’n mate...

Wenke teen Boelies

‘n Boelie het ‘n sekere profiel. Ons kry die outjies wat ander fisies boelie deur hulle hare te trek, te...

Smoor Leerprobleme Betyds in Kiem

Wanneer ouers nalaat of uitstel om aandag aan ’n kind se leerprobleme te gee, het dit verreikende gevolge. Edublox se...

Gee Jou Kind die Gereedskap vir Lees en Leer

Wanneer mens die regte gereedskap het, kan enige taak met groter gemak en effektiwiteit uitgevoer word. Stel jou voor dat...

Is My Kind Kreatief Genoeg?

Wanneer ons al die vaardighede wat ’n kind nodig het om akademies suksesvol te wees in ag neem, dink ons...

Voordele van Tweetaligheid

My seuntjie is 15 maande oud en praat nog nie. Ek is Afrikaans en my man is Engels. Nou wonder...

Vrae oor Konsentrasie, van Babadae tot Skooldae

Die onvermoë om te konsentreer is op baie onderwysers en ouers se lippe. Diagnoses word gemaak, baie navorsing word gedoen...

Wat Is Kognitiewe Vaardighede?

Kognitiewe vaardighede — konsentrasie, persepsie, geheue en logiese denke — is verstandsvaardighede wat gebruik word in die verwerwing van kennis,...

Swak Konsentrasie nie Altyd die Oorsaak van ‘n Leerprobleem

Wanneer dit kom by leerprobleme, het konsentrasie die swartskaap geword. Dit maak nie saak waarmee ‘n kind vandag op skool...

SA Laaste in die Wêreld met Wiskunde, Wetenskap en Lees

Ons het nie statistieke van voor 1995 nie, maar sedert 1995 is SA laaste in die wêreld met wiskunde, wetenskap...