An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

In graad 4 het ons gemerk dat Ruben se lees glad nie op standaard is nie, soveel so dat die opvoedkundige sielkundige voorgestel het dat hy m.b.v. amanuensis sy vraestelle moet skryf in die graad 4-eksamens.
Met behulp van Edublox het Ruben se punte baie verbeter en hy het ook meer selfvertroue met sy lees- en leerwerk. Spelling en kreatiewe skrywe het ook baie verbeter in Afrikaans sowel as English Language. Ruben het hard gewerk en sy akademiese balkie ontvang einde van graad 4.
Edublox help werklik ongelooflike baie met lees asook die leervakke. Meer as dit, is my kind nie meer “bang” vir lees nie en sy selfvertroue het soveel verbeter. Soos hy self sê, “Mamma ek is nie meer die swak of stadige leser in die klas nie.” Dit maak ‘n mamma se hart baie bly.
Charmaine Cordier


Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.