An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

Melanie se ouers is geskei toe sy 7 jaar oud was. Daarna het haar konsentrasie agteruitgegaan. Sy het gedroom in klastyd en heeltyd by die venster uitgestaar. Mettertyd het Melanie se konsentrasie redelik verbeter. Begin 2012 het ons Krugersdorp toe verhuis. Melanie het by ‘n nuwe skool begin en was baie bang. Sy was baie benoud voor toetse en veral baie bang vir Wiskunde. Sy het een middag met ‘n Edublox-blaadjie by die huis gekom. Als het baie belowend gelyk en ons het haar ingeskryf die derde kwartaal van 2012.
Melanie se konsentrasie het baie verbeter vandat sy by Edublox is. Sy geniet dit vreeslik baie om Edublox by te woon. Haar selfvertroue het ook verbeter, en sy is nie meer so bang voor toetse en veral Wiskunde nie. Ek, die familie sowel as die skool het haar positiwiteit opgemerk. Ek is sommer baie positief oor die toekoms.
Hiermee wil ek dankie sê vir die verskil wat julle in my kind se lewe gemaak het.
Groete,
Kitty van Wyk
Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.