An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.
Weens gesondheidsprobleme het Burger ‘n halwe jaar se werk in Graad 1 en ‘n hele termyn se werk in Graad 2 verloor. Hy het baie agter begin raak met lees en spel.
As hy lees het hy al die woorde geklank, tot die woorde wat hy behoort te herken. Hy het elke Vrydag ‘n speltoets geskryf en omtrent al die woorde verkeerd gespel. Hy kon glad nie lopende skrif skryf nie, en wou nie huiswerk doen nie. Hy het gesê hy kan dit nie doen nie.
Sy Graad 2 onderwyseres het ons ingeroep en gesê ons moet dit oorweeg om hom terug te hou. Ek kon nie my kind terughou wat al sy sport, waarvoor hy so lief was, moes prysgee nie.
Burger is vanaf Oktober by die Leeskliniek. Ek kon nie glo dat daar reeds ‘n drastiese verbetering in hom ontstaan het nie. Hy lees sy leesboek sonder om een woord te klank. Hy kry elke week omtrent volpunte vir sy Engelse en Afrikaanse speltoetse, sowel as vir Wiskunde. Hy het met lopende skrif begin en doen nou sy huiswerk sonder dat ek vir hom sê, asof hy dit nou geniet.
Ek het die hele Desember gewonder of ek hom nie maar moet terughou nie, maar ek dink ek het die regte besluit geneem. Sonder die Leeskliniek sou hierdie drastiese verandering nie plaasgevind het nie. Ons het nog ‘n lang pad om te stap maar kan dit nie doen sonder die Leeskliniek nie.
Mev Sandenberg
Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.