An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.
Stefan het teen die einde van die eerste kwartaal (2013) in Graad 4 getoon dat daar nie regtig probleme is met sy leesvaardighede nie, maar wel om met begrip te lees. Op skool het dit duidelik geblyk in die manier hoe hy begripstoetse beantwoord.
Ek is deur ‘n vriendin verwys na Edublox toe en hulle het ‘n evaluasie gedoen. Die uitslae het duidelik getoon dat sy logiese denke en redenasievermoë baie laag (en onder-gemiddeld) getoets het. Susan by die Elarduspark-kliniek het voorgestel dat daar met terapie begin word om die probleem aan te spreek.
Sy kognitiewe vaardighede het reeds na een kwartaal van lesbywoning verbeter en teen die einde van 2013 was daar ‘n merkbare verbetering in geheue, oogspan en leesspoed. Dit alles dra daartoe by dat hy makliker leer en die werk word beter verstaan.
My dank aan Susan du Plessis en haar baie bekwame span by die Edublox–Elardusparksentrum vir die wyse waarop hulle die kinders onderrig en ondersteun om hulle volle potensiaal te bereik.
Hannelise Goosen
Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.