An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.
From: Normandie Beukes [mailto:NormandieB@wea….]
Sent: Monday, August 18, 2014 2:08 PM
To: Nicolene Potgieter (nicolene@edublox.com)
Subject: Jordan Beukes
Middag Nicolene,
Hoop dit gaan goed met jou,
Ek wil vir jou baie baie dankie sê vir alles wat julle vir Jordan doen. Vandat hy die klasse begin het kry hy net 1 of 2 verkeerd in sy speltoetse en wiskunde – wat ‘n groot GROOT verandering is. Daar is klaar van sy niggies en nefies wie se ouers hulle ook wil stuur want ek het sy toetse vir hulle gewys. Ek was in die wolke toe ek sien hoe goed hy gedoen het na die 1ste Augustus – vir sy spelling het hy 23/25 en vir sy wiskunde 22/30. Ek stuur vir jou sy toetsboek die Saterdag.
Hy lees ook baie baie beter – dis asof hy iemand anders is. Ek kan nie vir julle genoeg dankie sê nie. Ek sou dit nooit op my eie gemaak het nie. Hy lees een keer die woord en dan weet hy hoe om dit te spel en hy is net meer rustiger oor alles wanneer dit by sy skoolwerk kom. Hy is meer geduldiger oor sy huiswerk (waar hy altyd begin huil het as dit huiswerktyd was).
Baie baie dankie.
Groete
Normandie Beukes
Sales Consultant
Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.