An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

Dit is vir my voorwaar ān voorreg om hierdie skrywe aan u te rig en u te bedank vir dit wat die Leeskliniek vir Janine beteken. Ons kon werklik al vanaf die eerste week ān verbetering in haar leesvaardighede bespeur. Sy het die leeswerk wat hulle by die skool gekry het ook met meer selfvertroue begin aanpak en lees.
Haar algemene selfvertroue het skielik begin verbeter sedert sy by die Leeskliniek begin het. Haar taalvaardighede verbeter ook en daar is ān merkbare verbetering in haar kommunikasie. Ek moet erken dat dit party dae moeilik gaan om aan die gang te kom met die oefeninge, maar die beloning is beslis daar om die vordering te sien.
In die verlede het dit telkens gebeur dat Janine laat blyk het dat sy glad nie van lees hou nie. Dit het skielik verander en sy lees deesdae ook vir haar maatjies voor as hulle kom kuier. Waar daar ook in die verlede vir ure gesukkel is met haar leesles van die skool, bemeester sy dit deesdae binne twee tot drie keer wat sy ‘n les deurlees.
Ek kan dus net sĆŖ dat ons slegs positiewe veranderings bespeur by Janine sedert sy begin het by die Leeskliniek en ons kan dit ten sterkste aanbeveel vir enige ouer om sy/haar kind daarheen te neem.
Lukas en Annemarie Kruger
Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.