An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

Johanno Strydom is in 2019 met disleksie gediagnoseer. Ons het baie hieroor opgelees en navorsing gedoen oor hoe ons hom kan help en ondersteun.
Johanno het geen selfvertoue nie en is nie gemotiveerd om enige skoolwerk, veral lees en klanke te doen nie. Dit het baie motivering van ons as ouers geverg.
Hoeveel keer as ek gaan oplees het oor disleksie, was daar ʼn mamma wat geskryf het oor wat Edublox vir hul beteken het.
Johanno het die einde van die eerste kwartaal van sy graad 3 jaar met Edublox begin.
Ek kan net getuig van wat dit vir my eie kind beteken het.
Johanno se rapport aan die einde van die derde kwartaal getuig van resultate. Sy Afrikaans is op met 10% en sy Wiskunde met 14%. Hy is ʼn ander kind. Hy het soveel meer selfvertroue en is gemotiveerd, danksy die wonderlike program van Edublox.
Daar is daagliks nog baie uitdagings, maar met al die ondersteuningsnetwerke kan ons hom help.
Baie dankie aan Michelle en Edublox (SA) vir wat jul vir ons beteken het.
Geraldine Strydom


Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.