An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

Marzanne Le Roux
Gr 6 – Laerskool Suikerbos
Vereeniging
Marzanne se punte was vorige jare nog altyd 80% en hoër in al haar vakke, maar ek het agtergekom dat haar korttermyn geheue nie so goed was nie. Sy kon nooit vir my sê wat hulle in die klas behandel het die dag, of watter tipe vrae in die vraestel was nie. Dit het egter nooit haar punte beïnvloed nie, so ek was nie te bekommerd daaroor nie.
Afrikaans was vorige jare altyd haar beste vak en haar punte was altyd in die 90% daarvoor. Na die eerste kwartaal die jaar het haar punt egter geval na 70% en ek was baie bekommerd. Sy het byvoorbeeld vir ‘n luistertoets 3 uit 14 gekry en ek kon agterkom dat haar leesbegrip ook ‘n probleem was. Ek het toe besluit om haar te laat toets by Edublox en haar toe ingeskryf.
Sy het die klasse baie geniet en na die afgelope 10 maande kan ek regtig ‘n verbetering sien in veral haar geheue. Sy kan my nou altyd presies sê wat hulle in die klas behandel en sy is baie meer oplettend. Die laaste kwartaal se luistertoets in Afrikaans het verbeter tot 10 uit 14.
Sy het ook gesukkel om self haar werk op te som vir eksamen en kon nie die belangrike feite van die ander onderskei nie. Ek het haar ook ingeskryf vir die studiemetode-kursus en die laaste kwartaal het sy self haar eie werk opgesom en daarvan af geleer.
Ek is baie tevrede met wat Edublox vir haar beteken het en gaan kleinsus ook volgende jaar inskryf.
Riana le Roux
Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.