An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

Gedurende Augustus 2016 het ons baie gesukkel met Zuan se skoolwerk. Dit was slordig en sy juffrou het vir ons gesê dat hy nie graad 4 gaan slaag nie. Zuan het baie gesukkel met konsentrasie en stadig gewerk. Sy skrif was ook van so aard dat die juffrou dit nie kon lees nie.
Ek het op Edublox se Facebook-blad afgekom en ons het hom gevat vir ‘n assessering. Na die terugvoer het ons besluit om hom by Edublox in te skryf vir ‘n jaar.
Na ‘n paar maande by Edublox kon ons ‘n verskil sien in Zuan se werk. Hy het aansienlik mooier geskryf. Huiswerk is nie meer die nagmerrie wat dit was nie en hy voltooi dit nou baie vinniger as voorheen. Sy boeke is ook baie netjieser en is nie meer vol rooi merke omdat sy werk nie in die klas voltooi is nie.
Groot was ons verligting toe hy sy graad 4-rapport kry in Desember 2016 en bevorder word na graad 5. Zuan se lees en spel het ook so verbeter dat hy nou volpunte kry vir spelling terwyl sy lees met 11 woorde per minuut verbeter het in die kort tydjie. Hy is baie meer positief oor skool!
Ons is baie dankbaar dat ons Zuan by Edublox ingeskryf het. Dankie aan die Edublox span vir al julle hulp!
Marina Viljoen




Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.