An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

Gedurende die eerste kwartaal in Graad 3 het ek opgemerk dat Wian nie vorder soos wat hy moet nie. Hy het vreeslik gesukkel om te lees, het aanhoudend die maklikste woorde geklank. Sy speltoetse elke Vrydag was ‘n nagmerrie. Ek het hom na ‘n opvoedkundige sielkundige geneem vir evaluasie en sy het voorstel ons probeer Edublox en indien dit nie help nie sal ons na hulpskole moet kyk.
Ons het hom ingeskryf — hy het die tweede kwartaal begin en is baie opgewonde en geniet die klasse vreeslik baie. Sy lees het baie verbeter, nog nie waar dit moet wees nie, maar hy klank nie meer die woorde nie. Sy Engelse lees het ook baie verbeter. Hy werk baie hard en einde van die derde kwartaal het hy ‘n pragtige rapport huis toe gebring. Hy het ook nou baie meer selfvertroue as voorheen. Daar is definitief ‘n positiewe verbetering by hom en ek is baie dankbaar dat ons Edublox ontdek het.
Ons sukkel nog met die spelling maar daar is ook al ‘n verbetering en sy lees kan ook nog baie verbter.
Baie dankie vir die geduld en liefde wat julle mense vir die kinders gee.
Ansie Viviers
SKAAL:
7: 80-100%, Uitmuntend
6: 70-79%, Verdienstelik
5: 60-69%, Beduidend
4: 50-59%, Voldoende
3: 40-49%, Matig
2: 30-39%, Basies
1: 0-29%, Ontoereikend

Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.