An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

Hazel het baie gesukkel met lees en het haar letters omgedraai soos b en d. Haar werskpoed was ook baie stadig gewees – sy kon nie opdragte in klas voltooi in die bepaalde tyd nie.
Haar leesspoed het baie verbeter – haar onvoorbereide lees kan sy ook nou sommer baie selfversekerd lees. Die daaglikse leeslesse wat sy kry om te lees gaan ook nou vinniger. Haar werkspoed het so “improve” – haar onderwyseres is baie beïndruk met haar vordering.
Hazel is as ”Aandagafleibaar” gediagnoseer – dus neem dit haar baie langer om ‘n skryftaak in die klas te voltooi. Sy gebruik ook Ritalin 20mg.
Hazel het April 2016 begin by Edublox so sy is nog nie ‘n volle jaar besig met die Afrikaanse klasse nie – sy sukkel nog soms met die omdraai van die b en d klank – maar sy vorder baie goed. Ons ergste bekommernis was dat sy nie Graad 3 sal maak nie omdat haar werkspoed so stadig was. Hazel se onderwyseres het ons verseker sy sal die jaar slaag, sy moet net volhou met die Edublox-klasse wat haar baie vir Graad 4 sal help!
Angelique Owens
SKAAL:
7: 80-100%, Uitmuntend
6: 70-79%, Verdienstelik
5: 60-69%, Beduidend
4: 50-59%, Voldoende
3: 40-49%, Matig
2: 30-39%, Basies
1: 0-29%, Ontoereikend




Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.