An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.
From: Marisa [mailto:marisavdw@……]
Sent: Tuesday, October 20, 2015 8:04 AM
To: ‘Nicolene Potgieter’
Subject: Terugvoer oor Oueraand
Goeie dag Nicolene,
Baie dankie vir gisteraand se oueraand. Dit was baie insiggewend om te sien wat Jaco is sy klasse doen en meer te verstaan oor wat hy alles moet bemeester. Ek is so trots op Jaco wat regtig hard werk en baie opgewonde is oor sy klasse. Dikwels is hy nie lus om te gaan nie, maar elke keer kom hy uit met ‘n groot glimlag en ek kan sien dat hy dit baie geniet.
In die tydperk wat Jaco by Edublox is kan ek werklik ‘n groot verandering by Jaco sien. Hy lees met baie meer selfvertroue en vra gereeld of hy vir sy sussies Bybel in die aand kan voorlees — iets wat hy nooit wou doen nie. Hy is baie vinniger met huiswerk en besef al hoe meer dat die verantwoordelikheid by hom lĆŖ. Jaco begin om te werk vir sekere punte in sy skoolvakke en die Studiblox-kursus het ook baie bygedra tot die nuwe uitkyk.
Ek is so dankbaar dat ons by julle kon uitkom om vir Jaco op ‘n positiewe en baie suksesvolle manier te help sodat hy na sy potensiaal toe kan werk. Hy is mal oor sy tutors en ek het gisteraand net weer besef dat ons Hemelse Vader nooit sy kinders in die steek laat nie. Ek bid saam met julle dat elke kind geseĆ«n mag word en ook elkeen van julle.
Dankie vir al julle harde werk en julle geduld en liefde teenoor die kinders.
Mag julle ryklik geseƫn word!
Baie dankie
Marisa vd Walt
Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.