Praat Jou Baba Slim
Dit ly min twyfel dat taalontwikkeling een van die sleutel-mylpale in vroeë kinderontwikkeling is. Baie van ‘n kind se toekomstige sosiale en intellektuele ontwikkeling hang van hierdie mylpaal af. ‘n Taalagterstand kan lei tot isolasie en dat die kind hom onttrek. Nog gevolge kan leerprobleme en swak akademiese prestasie wees.
Read MoreLeergereed Is Skoolgereed
Graad 1 kruip stadig nader. Gaan jou kind gereed wees? Wat beteken dit in elk geval om skoolreed te wees? Skoolgereedheid is die maatstaf waarvolgens ons bepaal in watter mate ‘n kind verstandelik, motories, sosiaal en emosioneel daarop voorbereid is om ‘n sukses van sy skoolloopbaan te maak. ‘n Kind kan as skoolgereed beskou word wanneer...
Read MoreVra vir Sue: Voordele van Tweetaligheid
My seuntjie is 15 maande oud en praat nog nie. Ek is Afrikaans en my man is Engels. Nou wonder ons of dit nie die oorsaak van die probleem is nie. Miskien verwar ons hom. Moet ons eerder net een taal kies en daarby hou? Dit sal moeilik wees, maar ter wille van ons kind sal ons dit doen.
Read MorePraat Jou Kind Slim
Daar is min twyfel dat taalontwikkeling een van die sleutel-mylpale in vroeë kinderontwikkeling is. Baie van 'n kind se toekomstige sosiale en intellektuele ontwikkeling hang van hierdie mylpaal af. 'n Taalagterstand kan lei tot isolasie en dat die kind homself onttrek, asook tot leerprobleme en swak akademiese prestasie.
Read MoreDie Boublokke van Lees
Voor ‘n kind kan loop, moet hy eers kruip. En vóór ‘n kind leer lees, moet die fondamente vir lees eers stewig vasgelê word, anders kan hy dalk heeltemal verkeerd leer lees en die res van sy lewe ‘n agterstand hê.
Read MorePraat Jou Kind Slim
Dit maak nie saak of jou kind se eerste woordjie 'mamma' of 'pappa' of dalk 'baba' of 'doe-doe' is nie. Dié woord(e) is sy eerste treetjies na latere sukses ― op alle terreine.
Read More