Studiewenke: Haal die Angel Uit Eksamenskryf met 9 Studiewenke
Daar is min woorde wat leerders en hul ouers se bloed so vinnig in yswater laat verander soos die woord ‘eksamen’. Goeie studiegewoontes kan egter die eksamenvrees in eksamenvreugde verander. Hier is nege studiewenke, verskaf deur Hannelie Brönner van die Edublox-tak in Durbanville, wat sal help om die angel uit eksamenskryf uit te haal.
Read MoreStudiegroepe
Hierdie artikel oor studiegroepe, en hoe om 'n vraestel te beantwoord, waarin Edublox-kundiges aangehaal word, het verskyn in Beeld op 30 Mei 2019.
Read MoreVolg dié Riglyne vir Voorbereiding
Matrikulante oor die land heen het nog net ’n paar hekkies oor voordat hulle die eindeksamen aflê wat gewoonlik in Oktober begin. Ons het met ’n paar kundiges gepraat oor hoe om vir eksamens voor te berei.
Read More