40+ Years of Proven Success

With over 800 studies and success stories worldwide, a 94% happiness rating, and a 92% referral rate, our impact is independently verified.

Van Kind met Disleksie tot Meestersgraad (MSc)

Om behoorlik te kan lees is 'n voorvereiste vir leersukses op skool, en uiteindelik ook ‘n belangrike bepaler van ‘n...

Video: Só Word Disleksie Oorkom

Maddie sal nooit kan lees nie, het professioneles voorspel. Mense wat haar geëvalueer het, het gesê hulle het nog nooit...

Help Kinders met Disleksie in Jou Klas

Dit is laatmiddag en jy sit nog agter jou lessenaar, besig met ’n pak merkwerk wat al ’n week lank...

As Jou Kind Sukkel…

As jou kind nie presteer soos sy moet nie, beteken dit nie sy is dom nie ― sy vind dit...

‘n Lewe met Disleksie

Op ‘n weekmiddag gee Branden se ma hom dié opdragte: Haal jou kosblik uit jou tas, bêre jou skoene en...

Daar ís Hulp vir Disleksie

Mens hoor en lees dikwels dat disleksie ongeneeslik is: “Dyslexia is like alcoholism…it can never be cured." Die siening dat...

‘n Verhaal van Hoop

Lameez Armien van Goodwood, Kaapstad, is ʼn ongelooflik trotse en liefdevolle ma met ʼn verstommende verhaal van hoop om te...

Die Brein is Plasties. En Dis Goeie Nuus

Jou seun het dalk disleksie, jou dogter dalk ADHD. Tot onlangs is dié probleme as verdoemend beskou, maar gelukkig is...

Vrede Met Disleksie

Daar is miljoene mense wat ondanks hul onvermoë om reg en vinnig te kan lees, die suksesleer klim. Vra maar...

Hoe om Jou Letters in Gelid te Kry: Navorser Ontwerp Program vir Disleksielyers

'n Leermetode wat oor die afgelope dertig jaar deur 'n Suid-Afrikaanse opvoedkundige navorser ontwikkel is, is deesdae besig om wêreldwyd...