Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.

With over 800 studies and success stories worldwide, a 94% happiness rating, and a 92% referral rate, our impact is independently verified.

Gratis Afrikaanse Begripstoetse vir Laerskool-leerders

Leerders sukkel dikwels om begripstoetse te beantwoord omdat hulle nie genoeg woordeskat het om die konteks te verstaan nie. Hulle...

Leer Afrikaans: Bybelse Idiome, Spreekwoorde en Uitdrukkings

In die geskiedenis van die Afrikaner is die Bybel as leesboek, leerboek en lewenshandboek gebruik. Dit het tot gevolg gehad...

Studiemetodes wat Jou Leer Hoe om Slimmer te Werk, Nie Harder Nie!

Elke eksamentyd gebeur dit — baie leerders se mae trek sommerso op 'n knop van die eksamenkoors en senuwees. Hulle...

Somme of Some? Wanneer Verdubbel ‘n Konsonant en Wanneer Nie?

‘n Konsonant verdubbel wanneer dit volg op ‘n kort vokaal wat die hoofklem dra: sommer, balle. Daarteenoor word lang klanke...

Leer Afrikaans: Trappe van Vergelyking

Die stellende trap is die gewone vorm van die byvoeglike naamwoord of bywoord, byvoorbeeld mooi en gewoon. Die vergrotende trap...

Protected: Pyltjiesoefening met ‘n Kinkel

Hierdie pyltjiesoefening bestaan uit vier vlakke en ontwikkel 'n verskeidenheid van vaardighede soos rigtingsin, opeenvolging, en verdeelde aandag. Verdeelde aandag...

Blokkiesraaisel Oefen Meervoude en Verkleinwoorde

Skooltas word skooltasse, oorbel word oorbelle, lip word lippe. Sif word siffie, lag word laggie, hok word hokkie. Hierdie blokkiesraaisel...