Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.

With over 800 studies and success stories worldwide, a 94% happiness rating, and a 92% referral rate, our impact is independently verified.

Sukkel Jou Kind met Aandag en Konsentrasie? Daar Is Hulp!

Konsentrasie, ook genoem aandag, is belangrik vir leer. Gebrekkige aandag kan ’n beduidende faktor wees van gedrags- en leerprobleme soos...

Beter Skoolresultate Lei tot Ander Voordele

Joshleen Durand van die Paarl in die Wes-Kaap is nie net besig om haar disleksie en diskalkulie op die ouderdom...

Leergereed Is Skoolgereed

Graad 1 kruip stadig nader. Gaan jou kind gereed wees? Wat beteken dit in elk geval om skoolreed te wees?...

Nog Hulp vir Kinders wat Sukkel met Wiskunde

Ongelukkig is dit ook so dat daar dinge is waarvan ons nie kan wegskram nie — om wiskunde deur te...

Harde Werk kan Lees- en Wiskunde Agterstand Laat Kwyn

Die tweede moontlikheid waarom jou seun se skoolwerk agter is, is as gevolg van ʼn vaardigheidsprobleem. Dit het niks te...

Leesbegrip Is die Doel van Lees

Leesbegrip is die doel van lees. Die rede waarom ons lees is immers om sin te maak uit dit wat...

Verbeter Só Jou Kind Se Langtermyngeheue

Alhoewel die woord ‘geheue’ ’n “alles-of-niks”-proses veronderstel, is dit duidelik dat daar verskillende tipes geheue is, elk tot ’n mate...

Wenke teen Boelies

‘n Boelie het ‘n sekere profiel. Ons kry die outjies wat ander fisies boelie deur hulle hare te trek, te...

Drie Oefeninge om Jou Kind se Kreatiwiteit te Verbeter

Die eerste oefening leer kreatiewe denke op ’n konkrete vlak, die tweede op ’n skematiese vlak, en die derde op...

Smoor Leerprobleme Betyds in Kiem

Wanneer ouers nalaat of uitstel om aandag aan ’n kind se leerprobleme te gee, het dit verreikende gevolge. Edublox se...