80% Gemiddeld ná Vakansie- en Studiemetodekursus

Soos belowe hier is Marileen se rapport, die halfjaar punt is voor sy die Junie vakansie program gedoen het, en die 3de / 4de kwartaal was na sy by jou was en ook die Studiblox program voltooi het. Weereens baie dankie vir al jou hulp.

Feedback.3185717_stdFrom: Betsie Hoogendyk [mailto:betsie@pro...]
Sent: 07 Desember 2012 07:57 AM
To: lizani@edublox.com
Subject: Marileen Hoogendyk – Rapport

Hi Lizani

Soos belowe hier is Marileen se rapport, die halfjaar punt is voor sy die Junie vakansie program gedoen het, en die 3de / 4de kwartaal was na sy by jou was en ook die Studiblox program voltooi het. Weereens baie dankie vir al jou hulp. Onthou om my asb te laat weet van volgende jaar se vakansie leer en lees programme vir Gr5 en Gr2.

Geseënde Kersfees vir julle.

Groete

Betsie Hoogendyk


bh-02

Empower Your Child

Reading, Maths & learning made easy

Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.