An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.
Alex het baie sleg gedoen met sy skoolwerk, hy kon nie lees nie en as gevolg daarvan kon hy nie sy toetse of sy huiswerk lees nie, en sodoende dit ook nie antwoord nie. Nadat die departementshoof my ingeroep het, het ek besluit om hom by Edublox in te skryf.
Alex het in September 2014 by Edublox begin en drie klasse per week bygewoon. Hy het vanaf die eerste dag by Edublox dit baie geniet en kon nie wag om terug te gaan elke keer nie. Ek het dadelik ‘n verandering agtergekom in die sin van dat hy self sy vrae en opdragte lees in plaas daarvan om my te kom vra om vir hom die vraag te lees.
Sy punte was in die derde kwartaal 48% en het opgegaan tot 62% in die laaste kwartaal van die jaar.
Sy handskrif het effens verbeter maar daar is nog baie werk daaraan.
Janine Tate
Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.