
An evaluation helps determine the child's strengths and weaknesses.
Improves reading and learning and helps learners be smarter.
Our online solution to making reading, maths and learning easy.
Build a solid foundation to achieve excellence in mathematics.
The aim is to improve cognitive abilities and reading skills in 8-10 days.
Help your child take a giant leap forward.
Our bridging programme allows your child to return to mainstream school.
Helping your child to pack more learning into less time.
For learners who are in danger of failing their academic year.
Easy-to-use and entertaining interface.

Edublox, wat verantwoordelik is vir hierdie Aanlyn Tutor e-platform, het oor die afgelope 30 jaar duisende kinders gehelp om te lees, te leer en te presteer deur tuispakkette en leerklinieke wêreldwyd. Met Edublox Aanlyn Tutor word die visie van die grootste aanlyn-klaskamer ter wêreld ‘n werklikheid. Hierdie gebruikersvriendelike en opwindende program is ontwikkel deur vooraanstaande rekenaartegnici.
Daar is tans twee programme beskikbaar: ‘Development Tutor’ en ‘Reading Tutor’. Hierdie programme is gemik op kinders 7 tot 13 jaar. Terwyl die instruksies in Engels is, is die lees- en speloefening van ‘Reading Tutor’ ook in Afrikaans beskikbaar.
‘Development Tutor’ is ontwerp vir algehele kognitiewe ontwikkeling. Dis ideaal vir die ontwikkeling van konsentrasie, prosesseringspoed, geheue en redeneringsvermoë van kinders wat nie probleme met lees, skryf of wiskunde ervaar nie. Hierdie program voorkom leerprobleme, verander die tipiese leerder in ’n ster, en die sterk leerder in ’n superster!
‘Reading Tutor’ bestaan uit ‘Development Tutor’ sowel as ‘n omvattende lees- en speloefening, wat ook in Afrikaans beskikbaar is. Elkeen van die 1008 woorde het ‘n klankgreep sowel as ‘n foto en meestal ook teks om die betekenis van die woord te verduidelik. Met ‘Reading Tutor’ kan ‘n ouer ‘n kind se beginvlak kies:
Indien jy jou kind se lees- en spelvermoë wil verbeter, of sy leesprobleme wil oplos, is hierdie program die antwoord vir jou. Besoek gerus die Edublox Online Tutor webtuiste vir meer inligting en om jou kind te registreer.
Hier is die simptome en tekens wat gewoonlik daarop dui dat ’n kind lees- en spelprobleme ondervind:
• Omkering van letters soos b en d of p en q, of lees byvoorbeeld tak vir kat of sak vir kas.
• Plaas letters in die verkeerde volgorde en lees byvoorbeeld emelent vir element, snik vir niks, en tekel vir ketel.
• Lees klein woordjies verkeerd byvoorbeeld ‘n vir nie, vir i.p.v. van, met vir meer.
• Raak gedisoriënteerd met ’n reël of op ’n bladsy terwyl hy lees, mis reëltjies of herhaal wat reeds gelees is.
• Hardoplees is hakkelrig, woord-vir-woord, monotoon.
• Probeer die letters van die woord klank maar kan dan nie die korrekte woord sê nie. Sal byvoorbeeld die letters ‘k-a-t’ klank, maar dan koud sê.
• Spreek woorde verkeerd uit, of plaas klem op verkeerde lettergrepe.
• Verkort woorde byvoorbeeld porsie vir proporsie.
• Weglating van voorvoegsels, weglating van agtervoegsels of byvoeging van agtervoegsels.
• Lees met swak begrip.
• Onthou nie veel van wat gelees is nie.
• Kan nie die regte letter by ’n gegewe klank pas nie.
• Ignoreer gereeld leestekens, laat punte en kommas uit.
We love hearing from our community! Share your thoughts and experiences or ask questions. Your feedback helps us grow and support learners even better. Let’s engage, inspire, and learn together!
Edublox empowers your child to reach their full academic potential through unique intellectual skills development programmes.
3 Responses
Hi,
My child is really struggling with English (FAL) and Afrikaans at school.
I really want to do something extra that can help her achieve better results at school. Otherwise she will not be able to pass her Gr 4 year.
Will the online tutor program work for her.
Hi Christel
If you child is being schooled in Afrikaans, and is struggling to read/spell Afrikaans, it is important to address this problem first, before attempting to address English (FAL).
Here is a comprehensive article on Edublox Online Tutor: https://www.edubloxtutor.com/edublox-online-tutor/ Once you’ve read it you will understand how and why it works. Kindly note that the reading and spelling exercise is also available in Afrikaans.
Regards
Susan
Hi problem with handwriting. His left handed. Gr r